Frederik Willem de Klerk

Frederik Willem de Klerk
Frederik Willem de Klerk

Ampstermyn
15 Augustus 1989 – 9 Mei 1994
Voorafgegaan deur Pieter Willem Botha
Opgevolg deur Nelson Mandela
as president van Suid-Afrika

Ampstermyn
10 Mei 1994 – 30 Junie 1996
President Nelson Mandela
Voorafgegaan deur Amp geskep
Alwyn Schlebusch
as adjunk-staatspresident van Suid-Afrika, 1981–1984
Opgevolg deur Thabo Mbeki (alleenlik)
Jacob Zuma

Persoonlike besonderhede
Gebore (1936-03-18)18 Maart 1936
Johannesburg, Transvaal, Suid-Afrika
Sterf 11 November 2021 (op 85)
Fresnaye, Kaapstad
Politieke party Nasionale Party
Ouers Jan de Klerk (vader)
Eggenoot/-note Marike Willemse (1959–1998 geskei)
Elita Georgiadis (1998–2021 sy dood)
Kind(ers) Jan de Klerk, Willem de Klerk, Susan de Klerk
Alma mater Potchefstroomse Universiteit vir C.H.O.
Religie Gereformeerd
Handtekening
Toekennings Nobelprys vir Vrede (1993)

Frederik Willem de Klerk (18 Maart 1936, Johannesburg11 November 2021, Kaapstad)[1] was die Staatspresident van Suid-Afrika vanaf September 1989 tot April 1994, en vanaf Februarie 1989 tot September 1997 ook leier van die Nasionale Party, wat later die Nuwe Nasionale Party geword het.

Hy is veral bekend vir sy politieke rolvervulling in die beëindiging van apartheid en die transformasie van Suid-Afrika na 'n demokrasie, deur aan die land se meerderheidsbevolking (swart mense) stemreg toe te ken.

  1. "Former President FW de Klerk (85) has died". 11 November 2021.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne